Schools

Roodies laat elke hou tel

Roodies-gholfspelers is op pad na glorie.

Agt leerders van Laerskool Roodekrans het onlangs aan die kwalifiserende-rondte van die Ernie Els Nasionale Laerskole Gholftoernooi by die Wanderers Gholfklub deelgeneem en hulle puik van hulle taak gekwyt.

Volgens die skool de skakelbeampte, Liandri le Roux, het vier uit die agt spelers vir die toernooi, wat in Augustus by die Rondebosch Gholfklub in Kaapstad plaasvind, gekwalifiseer.

“Baie geluk aan Keanu Pretorius, Liam Verwey, Ewan Oosthuizen en Ruben Breedt. Ons is ongelooflik trots julle.”

Sy voeg by dat dit vir elkeen van die spelers ‘n absolute voorreg gaan wees om op een van die land se mooiste gholfbane te kan meeding.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button