LettersOpinion

Koebaai, Clint

Die Record-span is nou wyer verspreid.

Ons druk ons artikels in trane, sweet en bloed

Troos alewig ‘n harassed victim se gemoed

Skryf oor kleinighede oordat jy so moet

Maar ook, dit doen die gemeenskap goed.

Skole, skole, skole bo!

In kiekies sal hy glo

‘n Nice angle shot, ‘n mooi portret

‘n Fireman wat iemand se huisie red

Voorbladfoto?

Ja, natuurlik

Clinton help,

Altyd vurig.

Maar tog so sag, so glimlaggend

Maak nie saak die uitdaging.

Weerspreek hom alewig, maar

sal niemand ooit beledig.

On the ball, sy sportstories oortuig

Action shots laat altyd die skare juig.

Draai sy woorde om, blameer die “Ingelsman”

Botha, ons gaan jou mis, jy bly óns span.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button