LettersOpinion

Dankie vir professionele joernalistiek

Barney Lötter, Hoërskool Die Burger: Aangaandie die artikel in die 5 Junie uitgawe getiteld “Die Burger: Will and work”- Vergun my om in die eerste plek, die Roodepoort Record en die Caxton Groep namens die gemeenskap, leerlinge, ouers en onderwysers van Hoërskool Die Burger baie hartlik te bedank vir die hoof artikel van die skool …

Barney Lötter, Hoërskool Die Burger:

Aangaandie die artikel in die 5 Junie uitgawe getiteld “Die Burger: Will and work”-

Vergun my om in die eerste plek, die Roodepoort Record en die Caxton Groep namens die gemeenskap, leerlinge, ouers en onderwysers van Hoërskool Die Burger baie hartlik te bedank vir die hoof artikel van die skool wat u geplaas het. Vir ons as skool het dit oneindig baie beteken om ook positiewe verslaggewing te ontvang, ons het baie groot waardering daarvoor.

In die tweede plek wil ek graag ook vir Mathilde Myburgh hartlik bedank vir haar aandeel. Haar optrede en beriggewing getuig van hoë, uitstaande professionele joernalistiek.

Ons sien daarna uit om in die toekoms nouer bande met u te handhaaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button