Editor's choiceSchool sportSport
Krieketspelers in distrikspan
Vier spelers in Gauteng-distrikskrieketspan opgeneem
Vier van Hoërskool Florida se krieketspelers is in die Gauteng-distrikspan (Johannesburg-Wes) opgeneem.
Hulle is Henrico Schoeman, Wiehan Snyman, Rujaun Scheepers en Brendon Smith. Dié seuns sal van 29 September tot 1 Oktober aan die Gauteng-toernooi deelneem.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



