Hoërskool Bastion spog met twee dogters wat in aksienetbal uitblink.
Doné Swart en Zanelle McKittrick is in die Gauteng-Wes-aksienetbalspan opgeneem, wat later vanjaar aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan deelneem.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



