Annuska Couvaras (HV) op die netbalbaan. Foto: Verskaf
Hoërskool Bastion en Hoërskool Hartbeespoort het onlangs sake uitgespook toe hulle in die PUK-skolereeks teen mekaar te staan gekom het.
Die dag was ‘n groot sukses en die rugby-, netbal- en hokkiewedstryde het die ondersteuners op hul voete gehad.
Die uitslae was soos volg:
– Netbal: Die eerste-, o.17-, o.16- en o.15-span het gewen en die o.14-span het ongelukkig verloor.
– Hokkie: Die o.14-, o.15-, tweede en eerstespan het hul wedstryde verloor. Die o.16-span het gelykop gespeel.
– Rugby: Die eerste-, tweede, o.16- en o.15-span het gewen. Die o.14-span het ongelukkig verloor.
Riaan de Jager word net voor die doellyn deur die Harties-verdedigers gestuit.|Thelma Ngake (HD) hardloop vir die bal. Foto: VerskafChandré van den Berg probeer ‘n Harties-skop afstorm.Sherika Swanepoel wag vir die bal.Bradley van Vuuren stuur die bal pale toe.Bianca Bloem (Bastion) keer dat die bal by die doelhoek uitkom.Monique de Kock van Bastion (middel) hardloop om die bal te vang. Foto: VerskafChandré van den Berg op pad doellyn toe. Foto’s: Adéle BloemAbigale Swanepoel probeer om die bal van haar opponent af weg te hou.Palesa Moabelo beheer ‘n lugbal.Zoë van der Plank neem die bal by haar opponent af.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos naroodepoortrecord@caxton.co.za(sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes