Editor's choiceSchool sportSport
Florrie atleet deur na SA-kampioenskappe
Jaliesha de Beer, 'n atleet van Hoërskool Florida, het baie goed tydens die Gauteng-kampioenskappe presteer.
Sy het ‘n eerste plek in die o.19-hamergooi behaal, en is nie nét in die Gauteng-span opgeneem nie, maar het ook vir deelname aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe, wat in Paarl plaasvind, gekwalifiseer.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



