Monique Klinghardt is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem.
Twaalf van Hoërskool Roodepoort se atlete is in die Gauteng-span opgeneem wat aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem het.
Hulle is:
• Loulene Sterley
Loulene Sterley is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem.
• Layla Harmen
Layla Harmen is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem.
• Caleb Daniels
Caleb Daniels is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem.
• Isadore Pieterse
Isadore Pieterse is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem.
• Mofenyi Ramalatsoa
Mofenyi Ramalatsoa is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem.
• Ashleigh Kelly
Ashleigh Kelly is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem.
• Nico Posthumus
Nico Posthumus is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem.
• Thato Mashego
Thato Mashego is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem.
• Levanro Rankoe
Levanro Rankoe is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem.
• Johan van der Merwe
Johan van der Merwe is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem.
• Monique Klinghardt
Monique Klinghardt is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem.
• Boiphelo Lesenyane
Boiphelo Lesenyane is in die Gauteng-atletiekspan opgeneem. Foto’s: Verskaf
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos naroodepoortrecord@caxton.co.za(sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes