Editor's choiceSchool sportSport

Jong Florries spandeer dag saam met Proteas

Die mini-krieketspelers van Laerskool Florida het onlangs die groot voorreg gehad om 'n dag saam met die Protea-spelers deur te bring.

 

Matt Snyman en Anri van Zyl het ook die dag geniet.

Die Florries het met die aanvang van die vierde kriekettoets tussen die Proteas en Australië op Wanderers, die spelers op die veld vergesel terwyl die volksliedere gesing is. Hulle het ook die geleentheid gehad om mini-krieket op die veld te speel.

https://www.facebook.com/LaerskoolFloridaAmptelik/videos/369363570139214/

Vir almal wat betrokke was, was dit ‘n onvergeetlike dag.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button