‘n Graad 2-leerder en gimnas van Laerskool Florida het baie goed tydens die afgelope Suid-Afrikaanse kampioenskappe presteer.
Die kampioenskappe het in Pietermaritzburg plaasgevind.
Micke Beeslaar was deel van die Gauteng-span, en sy het op vlak 1 ‘n gouemedalje verower.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



