Twee leerders van Laerskool Florida het aan die afgelope Dance Star Wêreldkampioenskappe in Kroasië deelgeneem.
Chaniké Dercksen (Graad 6) en Cassidy Nortman (Graad 3) was deel van die Fusion Dance-groep en het onderskeidelik ‘n silwer- en bronsmedalje verower.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



