Editor's choiceSchool sportSport
Florrie-ruiter dring deur na Gauteng-finaal
Matthew en Charné hou Florrie-naam hoog
Twee leerders van Hoërskool Florida het die skool se naam hoog gehou tydens die Gauteng-Wes Sanesa Interskole ruiterkompetisie.
Matthew Mortimer en Charné Slabbert het baie goed tydens die kompetisie gevaar, en Matthew het ook na die Gauteng-finaal deurgedring.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



