Die ‘koning’ en ‘prins’ was deur narre (van links) Nadrian Potonas, Erick van Dyk, Alwyn van der Westhuizen en Louis Jansen van Rensburg vermaak terwyl ’n bruid gekies is.
Suidkus Akademie se jaarlikse prysuitdeling en konsert het op 7 November plaasgevind en was ‘n reuse sukses. Leerlinge is beloon vir harde werk, akademie, sport en kulturele aktiwiteite.
Hierdie jaar is ook hard geoefen aan die konsert, ‘’n Bruid vir ’n Prins’, waarin elke leerling ’n rol in die konsert gespeel het. Daar was sang, kitaar, dans, pompom poppies, ‘haka’ seuns en trompoppies in die toneelstuk . Elke leerling het hom of haarself ingeleef en goed van hul taak gekwyt. ’n Hele paar akteurs en aktrieses het ontpop.
Suidkus Akademie se kinders is ware sterre, en het gesorg dat ouers, oumas, oupas en onderwysers ’n genotvolle aand gehad het.
South Coast Academy Primary had their annual prize-giving ceremony last week. Pupils were rewarded for their hard work during the year and prefects were chosen for 2014. The highlight of the ceremony was the announcement of the junior and senior victrix and victor ludorums and the dux pupil for 2013, Serene Gordon.
Suidkus Akademie se junior victrix
ludorum (van links) Denise Swart, junior victor ludorum, Tristin Parsons, met senior victor ludorum, Joshua Tournier en senior victrix ludorum, Hannah Hayes.
Janie van Staden (links) as ‘ma Hoogenharen’ met Charlize du Plessis as prinses Jessica, met Handro Prins, die koning, wie die finale sê het met wie die prins, Cuan Venter, (heel regs) mag trou.
Suidkus Akademie se prefekte vir 2014 is (van links) Cuan Venter, Janie van Staden, Ilze Laubscher, Duncan Hayes en Kayla Parsons.
South Coast Academy’s top achievers are: (back, from left) Sanele Sima (gr 5), Serena Gordon (gr 4), Eyethu Ngcobo (gr 7), (front) Travis Moodley, Busa Ndlovu (gr 1), Zoé van Rooyen (gr R) and Ntandokazi Cele ( gr 2).
Die towernares van Suidkus Akademie se toneelstuk, ‘‘n Bruid vir ‘n Prins’, was deur Tamara van Rooyen vertolk.
Well done to the South Coast Academy senior and junior victrix and victor ludorums, who are (from left) Vuyo Mtotywa (senior), Mbali Mqadi (junior), Ndimphiwe Mfingwana (junior) and Lacshini Mawuwa (senior).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!