GELUK aan Suidies wat tydens die prysuitdeling toekennings ontvang het. Marelise Steyn is‘Suidie van die Jaar’, Daniélle Smit is ‘Sportvrou van die Jaar’ en Colyn Grobler het albei die ‘Sportman van die Jaar’ asook ‘Sportloopbaan Beste’ toekennings losgeslaan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
