HOËRSKOOL Suid-Natal wil aan al die spanne baie dankie sê vir deelname aan die jaarlikse Suidiedag verlede naweek. Die skool is baie trots op almal se mooi sportmansgees en etoesiasme waarmee deelnemers en toeskouers by die dag opgedaag het. Baie geluk aan die skool se opponente wat met die beker weggestap het!
Sports uitslae: Netbal O14, 10-15; O15, 7-13; O16, 9-18; tweede, 4-16 en eerste, 26-28. Rugby O14, 40-0; O15, 12-19; O16, 12-21; tweede, 5-29; eerste, 15-37. Hokkie O16, 0-4; tweede, 0-3 en eerste, 1-2.
Komende gebeure: Junie 6, gr 8 opedag; Junie 7, Suidies vs Kokstad netbal, hokkie en rugby.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


