NewsSchools

Suid-Natal High gets generous assistance

Suidies se optrede en deelname is elke keer onberispelik deur organiseerders en beamptes raakgesien.

SUID-Natal High’s LSEN unit (Learners with Special Educational Needs) is very grateful for the extremely generous donation of R10 000 from the Port Shepstone Bullslingers, which will be used to help indigent pupils and provide them with the correct school uniform.

Principal Marie Botha, staff and pupils of ‘the pre-vocational unit’ would like to thank Ernst Meier for being ‘Father Christmas in winter’ and delivering the cheque. Thanks to all Bullslingers for their selfless hard work and dedication to those less privileged.

Hoërskool Suid-Natal se Lizelle Rudolph ( links), juffrou Madelein Ferreira en Ncamisile Mofokeng het beamptes beindruk gedurende die KZN liga.
Hoërskool Suid-Natal se Lizelle Rudolph ( links), juffrou Madelein Ferreira en Ncamisile Mofokeng het beamptes beindruk gedurende die KZN liga.

Die Suidies landloopspan het verlede Saterdag by die Universiteit van KwaZulu-Natal se sportgronde aan die sewende KZN liga deelgeneem. KZN beamptes was beïndruk met die aantal Suidie-hardlopers wat elke keer aan die ligas deelneem, asook Suidies se optrede en deelname wat elke keer onberispelik is en deur organiseerders en beamptes raakgesien. Welgedaan aan hardlopers wat almal individuele tye pragtig verbeter het.

Nou lê die finale byeenkoms, die KZN Cross-Country Championship in Amanzimtoti op 23 Augustus voor en daar word reeds hard daarvoor geoefen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button