NewsSchools

HSN se Stian ontvang Springbok toekenning

Vanjaar kry leerlinge 'n geleentheid om individuele talente ten toon te stel.

TYDENS die HSN streekkamp te Sweetdale het gr 12 leerling Stian Vermaak die hoogste toekenning op skoolvlak ontvang. Die skool is sommer baie trots om Stian te kan gelukwens met die Springboktoekenning en weet dat hy reeds vanaf gr 8 vir die toekenning met toewyding en entoesiasme werk en verdien hierdie prestasie.

Die kultuurdepartement by Hoërskool Suid-Natal volg ‘n vyf jaar siklus waar groot produksies jaarliks op die planne gebring word. Vanjaar kry leerlinge ‘n geleentheid om individuele talente ten toon te stel.

Leerlinge (agter, van links) Charné Els, Menzi Mpofana, Judy Smith, 'JJ' Bosch-Jones, Nicki Grobbelaar, Fransie Grobler, (voor) Willem Venter, Mariska Schoeman, Barend Pieterse en Annika Kotzé nooi almal uit na die talentfees wat plaasvind by die skool Vrydag aand.
Leerlinge (agter, van links) Charné Els, Menzi Mpofana, Judy Smith, ‘JJ’ Bosch-Jones, Nicki Grobbelaar, Fransie Grobler, (voor) Willem Venter, Mariska Schoeman, Barend Pieterse en Annika Kotzé nooi almal uit na die talentfees wat plaasvind by die skool Vrydag aand.

Saxophone, ballet, drums, drama and singing will be showcased and the audience will be entertained by extremely talented young teenagers. Please support these budding artists by buying tickets at the school or at the door on the evening of August 15. Tickets cost R20 per person.

Komende gebeure: Augustus 15, Spelling Bee, talentfees en atletiek Gelofte; Augustus 16, CANSA fondsinsameling by die Southcoast Mall.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button