NewsSchools

SNP se Ankia is ‘n junior Springbok

Die 'Suiderland Sirkus' sal by die skool aangebied word vanaf 29 September tot 1 Oktober.

SUIDIE landsdieners is super-trots op Ankia Stander wat verkies is tot Junior Springbok, die hoogste toekenning wat ‘n laerskool leerling kan ontvang.

Junior Springbok landsdiener, Ankia Stander.
Junior Springbok landsdiener, Ankia Stander.

Suid-Natal Primêre atlete het verlede Saterdag by Kingspark, aan die Afrikaanse Skole Atletiekbyeenkoms deelgeneem en leerlinge het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en goeie uitslae behaal.

Die skool bied met groot trots die ‘Suiderland Sirkus’ aan wat op 29 en 30 September en 1 Oktober in die skoolsaal sal plaasvind. Vertonings begin om 6.30nm en kaartjies is by die skoolkantoor beskikbaar. Daar is baie hard geoefen en gewerk van die eeste kwartaal af en leerlinge is baie opgewonde. Die skool hoop om die hele gemeenskap daar te sien.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button