NewsSchools

HSN aankondig nuwe groepleiers

Die skool sien uit na 2015 met so ‘n entoesiastiese groep leiers.

HOËRSKOOL Suid-Natal se leerlingraad is aangekondig en die skool sien uit na ‘n puik jaar onder die leiding van nuwe groepleiers. Die prefekte van 2014 is bedank vir al die harde werk en opoffering gedurende die jaar.

Die skool wil ook aan skoolhoof Marie Botha en onderwyseresse Sandra Nell en Tania le Roux baie dankie sê vir ‘n ongelooflike leierskamp wat deur hulle moontlik gemaak is. Die leerlingraad het by Sweetdale gaan kamp waar daar vir hulle die gevorderde leierskursus aangebied is.

Komende gebeure: 26 Sept – Pik en Proe – Skoolsaal; 27 Sept – CANSA, HSN leerlinge werk by Southcoast Mall.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button