SUID-Natal Primêr se ANA-eksamens het goed afgeloop en personeel het tot laatmiddae vraestelle nagesien.
Die opvoering ‘Suiderland Sirkus’ se kleedrepetisies is afgehandel en nou is almal vuur en vlam vir die ‘ware Jakob’ met die skool se twee-jaarlikse opvoering wat plaasvind op 29 en 30 September, asook 1 Oktober om 6.30 elke aand.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
