HOËRSKOOL Suid-Natal is baie trots op krieketspelers Louis Greyling en JD Steyn wat vir die O17 Southern KwaZulu-Natal League en Josh du Plessis, Sibusiso Ngqengelele en Hennie van Jaarsveld wat vir die Ope spanne gekies is
The annual speech contest took place and the school is pleased to announce and congratulate Robert Chester, Cindi-Marie Buitendagh and Vasti Booysen who came first, second and third respectively in the junior section. In the senior section, Carla du Plessis and Leanne Smith tied for first place, Simoné Booysen came second and René de la Rey and Charné Pretorius tied for third.

Suidies nooi die gemeenskap uit na die skool se jaarlikse Pienkparade ten bate van CANSA. Almal kom bymekaar om 8.30vm agter Checkers in Margate se parkeerarea, waarvandaan die parade tot onder op die strand sal stap vir ‘n kort program aanbieding.
Komende gebeure: Oktober 17 – Matriek-kerkdiens in die skoolsaal 11vm; Oktober 23 – Prysuitdeling, juniors 12.30 en seniors 6.30nm; Oktober 25 – CANSA Pienk Parade.
