Local newsNewsSchools

Bennie word werklike ‘Suidies-onnie’

Suidies se eerste krieketspel teen Creston was ongelukkig uitgereën.

HOËRSKOOL Suid-Natal wil onderwyser Bennie Oosthuizen hartlik gelukwens met sy B(Ed) graad wat hy behaal het. Hy word verwelkom as volwaardige ‘Suidies-onnie’. Mnr Oosthuizen gee tans Engels, tegnologie, ingenieursgrafika en ontwerp klas by die LSEN afdeling.

Suidies se eerste krieketspan het teen Creston gespeel en hulle het eerste geboul, maar ongelukkig het die weer nie saam gespeel nie en die wedstryd was uitgereën.

 Suidie Luan Bester was deel van die eerste krieketspan wat teen Creston verlede Saterdag gespeel het.
Suidie Luan Bester was deel van die eerste krieketspan wat teen Creston verlede Saterdag gespeel het.

Komende gebeure: Februarie 5 – Gr 8 ouerinligtingsaand; Feb 6 – interhuis swemgala; atletiek streekspan na Pretoria; en atletiek KZN A-liga Durban; Feb 10 – plaaslike nagreeks, hokkie; Feb 11 – gala Durban; Feb 12 – plaaslike nagreeks, netbal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button