NewsSchools

Daar is altyd tyd vir kuns by SNP

Die junior koor is almal deur ‘Houtkruis’ herinner aan Jesus se oorwinning.

SUID-NATAL Primêr se graad vyf leerlinge is hard aan die werk op die akademiese gebied, maar daar is altyd tyd vir heerlike skeppende kuns. Verlede Donderdag het die skool Hemelsvaartdag herdenk. Pastoor Marius Swart het die boodskap na die skool gebring en ligdraer-kringleiers en die junior koor is almal deur ‘Houtkruis’ herinner aan Jesus se oorwinning.

SNP sê dankie vir Creston vir die gees waarin Suidie sportspanne teen hulle deelgeneem het. Geluk aan al die spelers met hul goeie spel.

PSSP word ook bedank vir die puik sport dag wat verlede naweek gereël is. SNP se rugby, netbal en hokkie spelers het almal baie goeie spel gelewer.

DID YOU KNOW?

Click on the words highlighted in red to read more on this and related topics.

To receive news links via BBM, add us using the pin 2BABF7D1.

The South Coast Herald is also on Facebook and Twitter – why not join us there?

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button