NewsSchools

Suidies is witwarm op die sportveld

Die eerstespan het vyfde uit elf skole beeindig by die jaarlikse Spar hokkie toernooi in Kokstad.

HOËRSKOOL Suid-Natal het verlede Woensdag teen Southcity gespeel. Die wedstryde het in goeie gees afgeloop en dit was voorwaar ’n aangename middag. Suidies het al hul wedstryde gewen!

By die wedstryd teen Kokstad verlede Saterdag het die eerste span hulle harte uitgespeel en met ’n goeie wen uit die stryd getree. Die ander spanne het ook al hul wedstryde gewen.

Hokkiespanne het teen Holy Family School gespeel en beide die O16 en die eerstespan het hul wedstryde gewen. Die eerstespan het aan die jaarlikse Spar hokkie toernooi in Kokstad deelgeneem en vyfde uit elf skole beëindig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button