SUIDIES Verae Kritzinger en Cindi-Mari Buitendagh deel die 2016 Redenaarstrofee. Hierdie twee kandidate het ongelooflike redenaarsvermoë geopenbaar in beide die interne kompetisie asook die EG Jansen Redenaarskompetisie.
Cindi Mari se talente het geen keer nie. Sy ontvang ook die Kultuurtoekenning vir 2016 en behaal ’n goue medalje tydens die Creston Eisteddfod en is deel van die KZN Jeugkoor.
Haar betrokkenheid by die gemeenskap is ook noemenswaardig: Bloedskenkmonitor by die skool, sy reël die CANSA ‘Relay for Life back’ en dan is sy ook ’n stigterslid van die Gidshondvereniging.
Kofi-Anan Mkumla palmed in the English Best Speaker and the Most Versatile Speaker trophy. She was the overall winner of the English Speech Contest. Numerously she was announced as the ‘best speaker’ when competing against other schools.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

