NewsSchools

SNP berei voor vir die fees

Leerlinge het geleer van gesonde kos en daarna die smaaklikste vrugteslaai gemaak waaraan hulle lekker gesmul het.

SUID-NATAL Primêr se gr R leerlinge was baie opgewonde om verlede Vrydag met ’n lekker roomys af te koel.

Hulle het dit baie geniet. Gr 1 klasse het al ’n besige paar weke agter die blad en het met ’n lekker dag van glip en gly begin.

Leerlinge het geleer van gesonde kos en daarna die smaaklikste vrugteslaai gemaak waaraan hulle lekker gesmul het.

Suidies André Steyn, Leandie du Toit en Marnu Koekemoer het verlede Sondag aan die KZN Proewe by King’s Park deelgeneem en die Ugu Laërskole swemspan behaal.

Almal sien baie uit na die komende Hibiskus Fees. Kaartjies vir Snotkop en Bok van Blerk se vertonings is beskikbaar by die skoolkantoor.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button