NewsSchools

Slegte weer kan SNP glad nie keer nie

Nuwe aktiwiteite was aangebied en stalletjies het op stoepe gefunksioneer.

SUID-NATAL Primêre Skool se gr 6 leerlinge het verlede week ’n praktiese eksperiment in klas gedoen, waar hulle verskillende partikels bestudeer het en ondersoek gedoen oor hoe hierdie partikels saamgesit kan word.

Almal het dit vreeslik geniet en baie uit die eksperiment geleer. Gr 7 leerlinge het pragtige, kreatiewe maskers gemaak deur koerantpapier te herwin.

Slegte weer kon Suidies verlede naweek nie keer nie en die fees was geniet met ondersteuning vanuit alle oorde.

Nuwe aktiwiteite was aangebied en stalletjies het op stoepe gefunksioneer.

Sangers ‘Snotkop’ en Bok van Blerk was ’n reuse sukses en die skool bedank elkeen wat ’n bydrae gelewer het.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button