NewsSchools

SNP pak die tweede kwartaal aan

Leiers vir die tweede kwartaal het verlede Vrydag opleiding gehad.

SUID-NATAL Primêr se gr 5 leerlinge is reg vir die kwartaal wat voorlê en sien uit na die eksamen wat op hulle wag.

Leiers vir die tweede kwartaal het verlede Vrydag opleiding gehad en skoolhoof Donnovan Mulder het die eerste opleidingsessie behartig.

Hy is baie beïndruk met leerlinge se samewerking en luistervaardighede. Probleemoplossing is goed aangepak en dit was voorwaar ’n prettige middag!

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suid-Natal Primêr swemmers vaar uitstekend

Suidies het verlede Saterdag aan Gelofte se sportdag deelgeneem. Al die spanne het baie goed gespeel en die skool se naam hoog gehou. Baie dankie aan al die ouers vir die ondersteuning.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button