Suid-Natal Primêre Skool is baie trots op Wian de Beer wat verlede skool vakansie sewende plek behaal het in die O12 kumite divisie by die karate wêreld kampioenskappe te Kroasië.
Dit is ‘n uitmuntende prestasie.
ALSO READ : Suidies ondersoek waterbesparing
Daar word Maandae tot Donderdae hard geoefen aan al die atletiek dissiplines.
Die skool interhuis vind oor vyf weke plaas en leerlinge se fiksheid en tegniek kry nou voorkeur aandag.
Baie dankie aan al die ouers wat die afgelope oueraand bygewoon het om leerlinge se akademiese vordering met personeel te bespreek.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
To receive our FREE email newsletter, click HERE
