Suid-Natal Primêr se gr 7 leerlinge het verlede Vrydag Entrepreneursdag gehou.
Die dag vorm deel van hulle kurrikulum vir kwartaal 3 en leerlinge moes alles leer oor entrepreneurskap en begrotings.
ALSO READ : Nooddienste besoek Suid-Natal Primêr
Met groot opgewondenheid het leerlinge hulle stalletjies mooi gemaak vir kliënte. Die dag was ’n groot sukses en almal het dit geniet.
het verlede Donderdag deelgeneem aan ’n landloop byeenkoms in Port Edward by Beaver Creek, teen al die Laer Suidkus skole.
Atlete het baie goed gedoen in hul ouderdomsgroepe.
Vanuit 28 atlete, het Suidies 11 plekke behaal in die boonste vyf.
Almal het dit baie geniet om so ’n mooi landlooproete te hardloop.
Die ‘Pretville’ dans was weereens ’n fondsinsamelingsprojek wat deur die Visie 20/20 moeders van die skool gedryf is.
Baie dankie aan elke borg en ouer hierby betrokke. Dit was ’n reuse sukses.
Suidie atlete het goed gevaar by verlede Saterdag se Engelse skole atletiekbyeenkoms aangebied deur Port Shepstone Senior Primary.
Hul het goed gevaar en die dag was groot opwinding vir beide atlete en ondersteuners.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
To receive our FREE email newsletter, click HERE
