Hoërskool Suid-Natal landsdieners het verlede week moue opgerol om Lentedag met kleur en geur te vier.
Personeel is met allerlei bederf.
ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal wins team talk compo
Daar is ook besoek afgelê by Mbango Valley en Flower Foundation om senior burgers se dag te vrolik.
Die heerlike verversings en vrolike sang het groot byval gevind.
Tot groot verwondering van landsdieners het die bejaardes waar moontlik saamgesing en dit was met weemoed dat hul totsiens moes sê.
Nou is al die pret verby en almal sit skouer aan die wiel vir die akademie.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
To receive our FREE email newsletter, click HERE
