NewsSchools

Suidies is trots op Rudi

Hul het ’n SA Jeug Klub O18 span aangekondig en Rudi is deel van dié span.

Hoërskool Suid-Natal is baie trots op Rudi Steyn se rugby prestasie.

ALSO READ : HSN landsdieners vier lente

Hy het die KZN O18 Jeug Klubspan verteenwoordig en by die toernooi het hul ’n SA Jeug Klub O18 span aangekondig en Rudi is deel van dié span.

Die skool groet Hoffie Viljoen en wens hom en sy familie sterkte toe met hul emmigrasie na Australië.

Welgedaan aan Suidie Rudi Steyn, wie onlangs gekies was vir die SA Jeug Klub O18 span.

Verlede Vrydag (11 Oktober) was die laaste skooldag vir matrikulante en Suidies wens hulle alle sterkte toe met hulle finale eindeksamen wat voorlê.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

To receive our FREE email newsletter, click HERE

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button