Hoërskool Suid-Natal kondig met trots aan die leerders wat as hoofleiers vir volgende jaar verkies is: Martin Fourie – hoofseun; Tamara van Rooyen – hoofmeisie; Thinus Bester – onderhoofseun en Marlené Cloete – onderhoofmeisie.
ALSO READ : Suidies ondersoek studiemetodes
Suidies wens hul sterkte toe vir 2020 met hul pligte en verantwoordelikhede teenoor mede leerders en die skool.
Die prefekte korps wat hand aan hand saam met hulle gaan werk is Cindy Bond, Leoné Booyse, Jana Bornman, Quintin Brink, Bianca Caalse, Katy Delport, Bennett du Plooy, Billy Erasmus, Nicole Janse van Vuuren, Syntiché Marnitz, Luzaan Meyer, Leandré Nel, Rozinta Nel, Steffie Pretorius, Dewald Ras, Willa Robbertse, Hayley Saliba, Zenelle Strydom, Lullu Terblanche, Christopher Viviers en Miyoneke Wessels.
Welgedaan aan al die leerlinge.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
To receive our FREE email newsletter, click HERE
