Local newsNews

Nuwe kerk vir Scottburgh

Wat 'n pragtige gebaar van evangelie-liefde.

ALMAL in Scottburgh en omgewing word met groot entoesiasme uitgenooi na hierdie geskiedkundige geleentheid.

Met die doelstelling van die plant van ‘n nuwe gemeente in die omgewing, begin Lede In Christus Kerk met ‘n volwaardige selkerk, vanuit die Suidkus Gemeente (Port Shepstone), onder leiding van Pastor Danie and Bernice van Niekerk.

ALSO READ : PICS: Gereformeerde Kerk bazaar attracts the crowds

Met groot waardering aan Ds Pieter Grobler en sy bestuur, sal Lede In Christus Kerk vir die interim gebruik maak van hul kerk.

Wat ‘n pragtige gebaar van evangelie-liefde.

Bring u familie, vriende, bure en kolegas gerus saam na die NG Kerk, Scottburgh (H/V Ann Arbor en Glenstraat) op November 10 om 5nm.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

To receive our FREE email newsletter, click HERE

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button