NewsSchools

SNP berei voor vir prysuitdeling

Daar is verskeie spreekkore en toneelstukke wat geoefen word en almal betrokke is baie geesdriftig.

Die jaar is spoediglik besig om na die einde toe te snel en Suid-Natal Primêre Skool se leerlinge is hard besig om voor te berei vir hul prysuitdeling wat onderskeidelik op 26 en 27 November plaasvind.

ALSO READ : Suidies skenk mildelik

Daar is verskeie spreekkore en toneelstukke wat geoefen word en almal betrokke is baie geesdriftig.

Gr R-leerlinge is voor in die koor en hulle gradeplegtigheid het reeds plaasgevind.

Trotse ouers het die saal volgesit en die gegradueerdes het nie teleurgestel nie.

Wel gedaan aan al die Suidie sterretjies.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

To receive our FREE email newsletter, click HERE

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button