Geluk aan Michelle Kretzschmar wat die gesogte Suid-Nataller van die Jaar toekenning opgeraap het.
Sy was voorwaar ’n goeie voorbeeld vir elke leerling op sport-, kultuur- en akademiese gebied.
ALSO READ : Suidie redenaars vlieg die SNP vlag
Die volgende leerlinge het Kultuurtoekennings ontvang: Linki Buitendagh – Afrikaans Redenaar; Ankia Stander en Michelle Kretzschmar – Debaters of the year and Most versatile speakers in English activities; Ankia Stander – Best speaker in English; Duncan Hayes en Michelle Kretzschmar – Leierskap vir 2019, en Ankia Stander ontvang ook die Kultuurtoekenning van die jaar.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
To receive our FREE email newsletter, click HERE
