NewsSchools

Suidies wen toekennings

Tiffany Flier het die Prinsipaalstoekenning gewen en nuwe prefekte vir 2020 is ook aangewys.

Suid-Natal Primêr is vreeslik trots dat daar soveel pryswenners is hierdie jaar.

Ouers, personeel en leerlinge put genot uit die toekennings wat oorhanding is en dis resultate van ’n enorme hoeveelheid tyd en opoffering wat gelewer is.

ALSO READ : Suid-Natal Primêr fund-raiser well supported

Die sporttrofeë gaan aan Nikita Grobler en Marnu Koekemoer; Veelsydigste Junior – Wian de Beer en Doné Pretorius; Veelsydigste Senior – Desiree du Plooy en Marnu Koekemoer; Kultuur en Landsdiens – Desiree du Plooy kry beide trofeë.

Akademies: Lereese Oelofse ontvang die dux van 2019 prys en Divan du Toit is naas-dux.

Tiffany Flier het die Prinsipaalstoekenning gewen en nuwe prefekte vir 2020 is ook aangewys.

Baie geluk aan almal, asook Christa Cloete, wie die braaiwa gewen het.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

To receive our FREE email newsletter, click HERE

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button