NewsSchools

Besige week vir Suid Natal leerders

Verlede Saterdag het 12 Suidies aan die UGU Distrik hokkie proewe deelgeneem te Creston Kollege.

Suid Natal Primêr Skool het Hemelvaartdag op ‘n hoogtepunt begin.

Suidies was in die bevoorregte posisie om vir die eerste keer na ‘n lang ruk weer twee besoekende sprekers te ontvang.

Ds Lerisa Meyer en pastoor Marelize Dippenaar het onderskeidelik met die Senior-en Junior fase kom gesels. Die kinders het dit verreikend ervaar.

Verlede Saterdag het 12 Suidies aan die UGU Distrik hokkie proewe deelgeneem te Creston Kollege.

Altus Botes is as nie-reisende reserwe gekies in die O13 seuns span.

Anika du Toit het die O12 dogters span behaal.

Twee dogters maak die O13 dogters span, Annabella van der Merwe en Jaime Geyvenstein.

Baie geluk aan al die hokkie-spelers wat deelgeneem het.

Ons bedank Me Horlock en Creston Kollege vir uitstekende bestuur van die proewe.

HAVE YOUR SAY 

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button