God sal jou nie alleen los nie
Dankie dat jy stop om hier te lees. Die NG Gemeente Port Shepstone (PS) wil jou en al jou geliefdes ‘n vreugdevolle en geseënde Kersseisoen toewens en bid dat 2024 vol van die Here se seëning sal wees. 2023 was vol uitdagings maar het verseker ook mooi oomblikke gehad. 2024 sal geen uitsondering wees nie.
Dankie dat jy stop om hier te lees. Die NG Gemeente Port Shepstone (PS) wil jou en al jou geliefdes ‘n vreugdevolle en geseënde Kersseisoen toewens en bid dat 2024 vol van die Here se seëning sal wees. 2023 was vol uitdagings maar het verseker ook mooi oomblikke gehad.
2024 sal geen uitsondering wees nie. Een ding is gewis, die God wat onder ons kom woon het toe Jesus Christus mens geword het, sal jou nooit alleen in die onbekende en onsekere 2024 los nie.
Mag jy waarlik Sy vreugde en vrede in die Kerstyd beleef.
As jy saam met ons op Kersdag wil aanbid, woon een van ons dienste by: NG Kerk Port Shepstone 07:00 en 09:00 (Unity Road, PS) en Hibberdene:10:00 (999 Bermuda Way, Hibberdene)
Vir verdere navrae, kontak asseblief ds Jasper by 081 4260021 of besoek ons Facebook blad: NG Gemeente Port Shepstone (Dolerend)
Ds. Jasper van der Westhuizen
NG Gemeente Port Shepstone
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
