Bobaas Suidies!
Maande lank is daar geoefen aan die praatjies en fluks gewerk om dit vlot, maar ook vol woema te doen.
Suidies het hulself voorwaar bewys as bobaas-redenaars op 25 Oktober 2023.
Maande lank is daar geoefen aan die praatjies en fluks gewerk om dit vlot, maar ook vol woema te doen.
In ons junior afdeling het 14 brawe siele deelgeneem van graad 1-3 en 12 leerders van graad 4-7. Wel gedaan, julle is tops.
Die Super Suidies SPO-leerders ondersteun die Springbokke deur hul kunswerke van Suid-Afrika op verskillende maniere uit te beeld.
Dié is een van die vele dinge wat die SPO klasse nou baasgeraak het.
Hulle het ook 3D planete gemaak na onderrig en bespreking van inligting tydens die NWT periodes. Die skool is beïndruk met hulle kreatiwiteit.
Vandag laat ons die aap uit die mou oor…”n donkie skop gouer as ‘n perd’ beteken jy word eerder deur ‘n onopgevoede as ‘n opgevoede persoon beledig.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
