Schools
‘ n Tyd van vreugde en verwagting
Ouers, leerders en personeel sien uit na die jaarafsluitingsfunksies waar hulle trots kyk na die prestasies van hul kinders.
Die einde van die jaar by Suid-Natal Primêr is ‘n tyd van vreugde en opwinding. Die leerders kry die kans om hulle kennis oor die jaar se werk tot die toets te stel.
Ouers, leerders en personeel sien uit na die jaarafsluitingsfunksies waar hulle trots kyk na die prestasies van hul kinders.
Die laerskooljaar eindig met ‘n gevoel van saamhorigheid en verwagting vir die avonture wat in die nuwe jaar wag. Die gees van Kersfees vul die lug.
Vandag laat ons die aap uit die mou oor…
“Die gras voor iemand se voete wegmaai” beteken die woord uit sy mond neem.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
