Schools

Welkom terug Suidies

Suid Natal skool nuus.

Suid-Natal Primêr het met ‘n gejuig begin, van die graad 1 leerders wat uiteindelik in die ‘groot skool’ is tot die graad 7 leerders wat hulle laaste jaar in die laerskool aanpak.

Die nuwe leerlingraad is flink op hulle pos en die skool wens hulle ‘n wonderlike jaar toe.

Baie geluk aan ons hoof en onderhoofleiers, onderskeidelik Karlo Jacobs (hoofseun), Karli de Beer (hoofdogter), Kobus Britz (onderhoofleier), Adam van der Merwe (onderhoofleier), Miané Bergh (onderhoofleier) en Kay-Lee Delport (onderhoofleier).

Die Graad 6 leerders is baie opgewonde om die nuwe jaar dinge te leer. Hulle sien uit daarna om meer te weet van dinge soos Mapungubwe, planete, leierskap en nog vele meer.

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“Die horings opsteek” beteken om ? parmantige houding aan te neem.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button