Schools

Suidies vier Valentynsdag

Valentynsdag was gevul met liefde.

Rose is rooi, viooltjies is blou; gelukkige Valentynsdag van my na jou!
Suid-Natal se Graad 2s weet hoe om Valentynsdag te vier, in rooi en wit getooi en handgemaakte kaartjies spesiaal vir Valentynsdag.

Valentynsdag was gevul met liefde. Mag ons elke dag die geleentheid aangryp om ons naaste lief te hê soos onsself.

Suidies het die geleentheid gehad om aan die Interskole-gala by Creston College deel te neem en die leerders het dit baie geniet.

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“Hoe kaler jakkals, hoe groter stert” beteken wie die minste besit, wil die meeste spog.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button