‘n Sprokiesagtige dag vol lekker vermaak: Skoolkonsert 2024
'n 'Muis in die huis' het die gehoor vermaak met sy kleurvolle karakters en vrolike musiek, wat almal aan die lag gehou het.
Die Suidies skoolkonsert was ‘n groot sukses met drie opwindende vertonings: ‘’n Muis in die huis’, ‘Rooikepsie’ en ‘Loekie die leuenaar’.
‘n ‘Muis in die huis’ het die gehoor vermaak met sy kleurvolle karakters en vrolike musiek, wat almal aan die lag gehou het.
‘Rooikepsie’ het ‘n avontuurlike verhaal vertel van ‘n seuntjie wat deur die bos reis, met pragtige kostuums en dansers wat die storie lewendig gemaak het.
Laastens, ‘Loekie die leuenaar’ het die belangrikheid van eerlikheid op ‘n snaakse manier beklemtoon, met lewenslesse wat die kinders en ouers saam kon geniet.
Al die optredes het ‘n wonderlike atmosfeer geskep en die skoolgemeenskap verenig.
Vandag laat ons die aap uit die mou oor…
‘Die hinkende perd kom agteraan’ beteken die moeilikhede volg later.
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
