Schools
Prysuitdelings vir Suidies
Baie geluk aan al ons presteerders, van die Dux, boekpryse, sporttroffeë, akademiese sertifikate tot trotse Suidie sertifikate. Ons is voorwaar trots op julle!
Die Super Suidies het die vrugte gepluk van harde werk! Al die ekstra klasse na skool, huiswerk- en hersieningsoefeninge, ouervergaderings en remediëring, was inderdaad nie verniet nie.
Baie geluk aan al ons presteerders, van die Dux, boekpryse, sporttroffeë, akademiese sertifikate tot trotse Suidie sertifikate. Ons is voorwaar trots op julle!
Vandag laat ons die aap uit die mou oor…
“Die hoofrol speel” beteken die vernaamste persoon êrens wees.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!