LettersOpinion

OPINION: ‘Boom verwydering is baie waardeer’

Die boom was in die pad van die water wat van die berg afvloei wanneer dit reen.

GEAGTE Redakteur,

Sunwich Port gemeenskap wil aan Tap Kruger, wyksleier en DA raadslid, hulle dank betuig met die hulp en reel om ’n massiewe boom te verwyder in Sunnyside Straat.

Die boom was in die pad van die water wat van die berg afvloei wanneer dit reen en het dan veroorsaak dat Link Straat Nommer 1 en 2 onder water is.

Weereens baie dankie aan Tap Kruger, wat alles in sy vermoë gedoen het om dit te reel.

ROY HAYWARD

Epos

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

To receive our FREE email newsletter, click HERE

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button