HOËRSKOOL Suid-Natal se eerste hokkie span het teen Durban Noord Kollege uitgedraf en met goeie spel en spanwerk het hulle bo uitgekom.
Die rugby en netbal het die lang pad na Ixopo aangevat om te gaan speel.
YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN: Suidies vs Sheppie High Derby Day 2016
Die spanne het almal baie goed gevaar en tellings het gespreek van harde werk en opoffering van spelers en afrigters.
Die Suidie skaakspan is nog onoorwonne en spelers Marelize Middleton en Jana Bornman dring deur na die KZN proewe wat in Durban op 26 Mei gehou sal word.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033
