Plaaslike bokser wen toernooi
Alberton Boksklub se onlangse toernooi was ’n sukses.
TALLE boksers het aan die Alberton Boksklub se toernooi deelgeneem wat op Saterdag 3 September by die klub gehou is.
Die Knockout toernooi het verskeie klubs in die Ekurhuleni streek ingesluit en 27 gevegte is aangebied. Een van die klub se boksers, Ruan Hefer, het sy geveg in die 60kg gewigsafdeling gewen.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



