Local sportSport

Eikenhof rugbyklub hou reunie

Eikenhof rugbyklub hou reunie.

DIE Eikenhofse rugbyklub sal eersdaags sy jaarlikse reunie aanbied.

Alhoewel die klub nie meer aktief aan ligawedstryde deelneem nie, hou hy jaarliks, vir die afgelope 34 jaar, ‘n reunie. Die reunie vind op Saterdag 13 Mei by die Malonjeni Plesieroord, wat tussen Meyerton en Heidelberg geleë is, plaas.

Almal is baie welkom om die geleentheid by te woon. Die klub nooi selfs die kinders van die afgestorwenes uit om by te woon.

Oornag besprekings kan teen R500 vir ‘n dubbelkamer gedoen word en ontbyt kos slegs R50 per persoon.

Die klub is ook op soek na alle oudlede soos onder andere Richard Harding, Leon Swart en Andre Kromhout.

Om meer inligting te bekom, kontak Vic Rothman 082 825 7155 of Karen Swanepoel 082 553 7097.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Southern Courier in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button