CP010254
KENNISGEWING FETAKGOMO TUBATSE PLAASLIKE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DIE FETAKGOMO TUBATSE GRONDGEBRUIK-
SKEMA, 2021 IN TERME VAN ARTIKEL 62(1) VAN DIE FETAKGOMO TUBATSE
GRONDGEBRUIKBESTUUR-
VERORDENING, 2018
EN KENNIS VAN `N AANSOEK OM KONSOLIDASIE EN ONDERVERDELING VAN ERWE IN TERME VAN ARTIKELS 65 EN 71 VAN DIE FETAKGOMO TUBATSE
GRONDGEBRUIKBESTUUR-
VERORDENING, 2018
WYSIGINGSKEMA
NOMMER: 50/2021
Ek, Eric Trevor Basson (ID-nommer:
8511295009086) van
The Practice Group (Edms.) Bpk., synde die gemagtigde agent van die grondeienaars van Erwe 4175 en 4176 Steelpoort Uitbreiding 70, Limpopo Provinsie, gee hiermee ingevolge Artikel 92 en 93 van die Fetakgomo Tubatse Grondgebruikbestuur-
verordening, 2018, kennis dat ek by die Fetakgomo Tubatse Plaaslike Munisipaliteit aansoek doen vir die wysiging van die Fetakgomo Tubatse Grondgebruikskema, 2021
in terme van Artikel 62(1) van die Fetakgomo Tubatse Grond-
gebruikbestuurverordening, 2018, sowel as die konsolidasie en onderverdeling van Erwe 4175 en 4176 Steelpoort Uitbreiding 70 in terme van Artikels 65 en 71 van die Fetakgomo Tubatse Grond-
gebruikbestuurverordening, 2018. Dit is die eienaar van Erwe 4175 en 4176 Steelpoort Uitbreiding 70, Limpopo Provinsie, se intensie om die erwe te konsolideer (voorlopig beskryf as Erf 4178) om `n eiendom te skep wat ongeveer 7.2775ha in oppervlakte sal wees en gelyktydig die gekonsolideerde erf (Erf 4178) as volg te onderverdeel:
•Voorgestelde Restant (Winkelsentrum Terrein):
6.9578ha
•Voorgestelde Erf 4179 (Vulstasie Terrein):
0.3197ha
Dit is verder die intensie van die eienaars van Erwe 4175 en 4176 Steelpoort Uitbreiding 70 om die onderwerpeiendomme te hersoneer vanaf `n sonering van “Besigheid 1” met `n vloerruimteverhouding van
0.2 (relevant tot Erf 4176)
en `n Bruto Verhuurbare Vloeroppervlakte van
20 000vkm. (relevant tot
Erf 4175) na `n sonering van gedeeltelik “Besigheid 1” relevant tot voorgestelde Restant van Erf 4178 met `n hoogtebeperking van 2 vloere en `n bruto verhuurbare vloeroppervlakte van 20 826vkm. en gedeeltelik “Spesiale Sone” vir doeleindes van `n Vulstasie, relevant tot voorgestelde Erf 4179, onderworpe aan `n hoogtebeperking van 2 vloere en `n bruto verhuurbare vloeroppervlakte van 300vkm (area van die dakstrukture oor die petrolpompe uitgesluit, wat gesien word as dekking). Die onderwerpeiendomme is gele in die noordoostelike deel van die T-aansluiting tussen Distrik Provinsiale Paaie D1392 en D2219 (R579), `n kort afstand noordwes van die T-aansluiting tussen die R555 en die Distrik Provinsiale Pad D2219.
Enige beswaar(e) en/of verto, insluitend gronde van sodanige beswaar(e) en/of verto met volledige kontakbesonderhede, waarsonder die Munisipaliteit nie kan korrespondeer met die persoon of liggaam wat die beswaar(e) en/of verto afl nie, sal gedurende gewone kantoorure gerig word aan:
die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Ontwikkelings-
beplanning, Fetakgomo Tubatse Plaaslike Munisipaliteit,
Posbus 206,
Burgersfort, 1150 of
1 Kastaniastraat, Burgersfort, 1150 of by Mnr. Meshack Baloyi by Meshack.Baloyi@misa.gov.za of
Mev. M Maake by mvmaake@ftlm.gov.za vanaf 16 Oktober 2026 (datum van eerste publikasie in die provinsiale koerant), tot 16 November 2026. Volledige besonderhede en planne (indien enige) kan gedurende gewone kantoorure by die Munisipale kantore soos hieronder uiteengesit, vir `n tydperk van 30 dae vanaf die datum van eerste publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Koerant en Steelburger-koerant genspekteer word.
Let asseblief daarop dat, ingevolge Artikel 21 van die Wet op Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000).
Enige persoon wat van voorneme is om beswaar of verto aan te teken, maar wat nie kan skryf nie, gedurende kantoorure binne `n periode van 30 dae vanaf 16 Oktober 2026 by die Hoof Stadsbeplanner van die Munisipaliteit sy/haar opwagting mag maak ten einde die besware of verto te laat transkribeer en op rekord te stel (Mnr. Meshack Baloyi /
Mev. M Maake).
Adres van Munisipale kantore:
Kamer G15 (Grondvloer),
1 Kastaniastraat,
Fetakgomo Tubatse Munisipale Kantore, Burgersfort.
Sluitingsdatum van enige besware en/of kommentaar:
16 November 2026
Adres van applikant:
The Practice Group,
h/v Brooklynweg en Eerstestraat, Menlo Park,
Pretoria, 0081,
of Posbus 35895,
Menlo Park, 0102.
Telefoonno.:
012-362-1741
Datums waarop
kennisgewing
gepubliseer moet word:
16 Oktober 2026 en
23 Oktober 2026
Reference Number: CP010254